Vyhľadávací formulár

2 Kronieke 29:24

24Daarna het die priesters die bokke geslag en hulle het die sonde-offer gebring met die bloed van die bokke. Hulle het dit gedoen om versoening te doen vir al die Israeliete, want die koning het gesê die brand-offer en die sonde-offer is offers van al die Israeliete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index