Vyhľadávací formulár

Ester 1:18

18Die vroue van die leiers van Persië en Medië wat hoor wat die koningin gedoen het, sal vandag dieselfde sê vir hulle mans, daardie vroue sal dink hulle mans is nie belangrik nie, en dan sal hulle mans baie kwaad word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index