Vyhľadávací formulár

Jeremia 22:30

30Die Here sê: “Julle moet skryf: Hierdie man is soos iemand wat nie kinders het nie. Dit sal nie goed gaan met hom terwyl hy lewe nie, want nie een van sy seuns sal op die troon van Dawid kan sit en oor Juda regeer nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index